
Die fasiliteerders van die Oorwinnaarsbediening word nie finansieel vergoed vir hulle dienste nie. Die registrasie fooie en donasies word gebruik om kursusmateriaal en etes te befonds.
Vision to Africa (VTA) is die nie-winsgewende organisasie of NPO wat deur die Oorwinnaarsbediening gebruik word om die finansies te administreer. Bydraes en donasies van individue of besighede word in die bankrekening ontvang waar dit noukeurig geboekstaaf word en aangewend word soos die donateur versoek. Die NPO het ook artikel 18A status, wat beteken dat daar vir besighede / individue wat groot bydraes maak, ‘n geleentheid is om ‘n belasting afterking te eis.
Bankbesonderhede
Vision to Africa
FNB Tjek Rekening
Rek. No: 62710791353
Takkode: 250655
Verwysing: Oorwinnaars
Stuur bewys van betaling na een van dievolgende opsies: