Oorwinnaarsbediening

Oorwinnaars

Jesus het gesê: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.”

Johannes 8:31, 32


Die beginsel is: “Wie” ons vrymaak is Jesus Christus; en “wat” ons vryheid bevestig, is ons geloofsgehoorsaamheid aan Hom en aan sy waarheid.

“Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind. Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.”

Johannes 10:10, 11